Johannes 9:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “As julle blindes was, sou julle nie sonde gehad het nie; maar nou beweer julle julle kan sien. Daarom bly julle sonde staan.”

Johannes 9

Johannes 9:33-41