Johannes 10:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode het Hom geantwoord: “Dis nie oor die een of ander besondere daad dat ons jou wil stenig nie, maar oor laster. Jy wat ’n mens is, doen jouself voor as God.”

Johannes 10

Johannes 10:24-34