Johannes 10:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle soveel goeie werke gewys wat van die Vader af kom. Op grond van watter een van hulle wil julle My nou stenig?”

Johannes 10

Johannes 10:25-33