Jesaja 44:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie bewe nie, moenie bang wees nie! Het Ek nie lankal gesêwat my doel met julle is nie?Julle is my getuies.Is daar enige ander God? Nee, daar is geen ander Rots nie.Ek weet van geeneen nie.”

Jesaja 44

Jesaja 44:2-12