Jesaja 44:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat beelde van hulle gode vervaardig,is niks! En die duur beelde wat hulle maak, is niks!Hulle is getuies dat dit so is,want hulle beelde sien niks en weet niks.Geen wonder mense wat gode aanbid,kom in die skande nie!

Jesaja 44

Jesaja 44:2-10