Jesaja 44:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie is daar wat kan vertel wat in die toekoms gaan gebeur? Laat hulle dit verklaar.Laat hulle verduidelik wat gebeur het vandat Ek my volk gevestig het.En laat hulle verduidelik wat nog gaan gebeur.

Jesaja 44

Jesaja 44:5-17