Jesaja 43:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, moenie bang wees nie,want Ek is by jou. Ek sal jou en jou kinders bymekaarbring vanaf die ooste en hulle versamel uit die weste.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-13