Jesaja 43:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat jy vir My kosbaar en belangrik is,omdat Ek jou liefhet,gee Ek mense in jou plek,in ruil vir jou lewe.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-13