Jesaja 43:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die noorde sal Ek sê: ‘Gee terug!’en vir die suide: ‘Moenie terughou nie!’Bring my seuns van ver afen my dogters vanaf die verste uithoeke van die aarde,

Jesaja 43

Jesaja 43:3-9