Jesaja 37:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir wie dink jy het jy beledig en bespot? Teen wie het jy jou stem verhef? En na wie het jy ewe hoogmoedigneerhalend verwys?Dit was die Heilige van Israel!

Jesaja 37

Jesaja 37:19-33