Jesaja 37:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur jou boodskappers het jy met die Here gespot.Jy het gesê: ‘Met my baie strydwaens het ek die hoogste berge oorwin,ja, selfs die hoogste pieke van die Libanon.Ek het sy hoogste seders en sy mooiste sipresse afgekap. Ek het tot in die verste uithoeke en die diepste woude gegaan.

Jesaja 37

Jesaja 37:21-34