Jesaja 37:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die boodskap wat die Here oor Sanherib sê: “Die jong meisie van Sion sien neer op jou. Sy lag oor jou.Die dogter van Jerusalem spot, sy skud haar kop as jy weghardloop.

Jesaja 37

Jesaja 37:21-26