Jesaja 37:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy stuur toe Eljakim, die administrateur van die paleis, Sebna, die hof se sekretaris en die leierpriesters na die profeet Jesaja seun van Amos. Hulle het almal rouklere aangehad.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-12