Jesaja 37:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat koning Hiskia die verslag gehoor het, het hy sy klere geskeur en rouklere aangetrek. Hy het na die tempel van die Here gegaan om te bid.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-3