Jesaja 37:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir Jesaja gesê: “So sê koning Hiskia: Dit is ’n dag waarop ons in die moeilikheid is. Ons is beledig en verneder. Ons is soos wanneer ’n kind gebore moet word, maar die ma het nie die krag daarvoor nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-4