Jesaja 37:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie boodskap is vir koning Hiskia van Juda: Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou om die bos lei met beloftes dat Jerusalem nie deur die koning van Assirië oorwin sal word nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:7-14