Jesaja 37:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy weet mos wat die konings van Assirië gedoen het in die een land na die ander. Hulle het almal platgeloop wat in hulle pad gestaan het. Sal jy dan gered word?

Jesaja 37

Jesaja 37:1-18