Kort daarna het koning Sanherib gehoor dat koning Tirhaka van Etiopië ’n groot mag gelei het om die Assiriërs te kom aanval. Voor die koning van Assirië vertrek het om die aanval af te weer, het hy hierdie boodskap na Hiskia in Jerusalem gestuur: