Jesaja 29:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe onnosel is julle!Hy is die Pottebakker, en soveel groter as julle!Julle is maar net die pottewat Hy gemaak het!Kan die kleipot van die pottebakker sê: “Hy het ons nie gemaak nie”?Die kleipot kan tog nie vir die pottebakker sê: “Die pottebakker wat my gemaak het, weet niks!”

Jesaja 29

Jesaja 29:11-19