Jesaja 29:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie gou, binne ’n kort tydjie, sal die wildernis van die Libanon verander in ’n vrugbare veld.En die vrugbare velde sal ’n lowerryke bos word.

Jesaja 29

Jesaja 29:11-18