Jesaja 29:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verwoesting wag verseker vir hulle wat probeer om hulle planne vir die Hereweg te steek. Hulle probeer om hulle dade in die donker weg te steeken sê:“Die Here kan nie sien wat ons doen nie!” Julle sê vir julleself:“Hy weet niks wat aangaan!”

Jesaja 29

Jesaja 29:14-24