Jesaja 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal genade bewys aan die kinders van Jakob. Israel sal steeds sy volk wees. Hy sal hulle terugbring en weer laat bly in hulle eie land. Vreemde mense van baie verskillende nasies sal kom en deel word van die volk Israel.

Jesaja 14

Jesaja 14:1-5