Jesaja 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volke van die wêreld sal die Here se volk help om terug te kom, en die mense wat in hulle land kom woon, sal hulle dien. Dié wat Israel gevang het, sal gevang word en Israel sal oor sy vyande regeer.

Jesaja 14

Jesaja 14:1-11