Jesaja 13:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiënas sal in die vestings roep, en jakkalse sal in die paleisehulle lêplek maak. Babilon se dae is getel. Sy tyd van verwoesting is naby.

Jesaja 13

Jesaja 13:12-22