Jesaja 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam sal hulle die Filistyne in die weste aanval. En saam sal hulle die nasies in die ooste aanval en hulle plunder. Hulle sal die lande van die Edomiete, Moabiete en Ammoniete verower.

Jesaja 11

Jesaja 11:6-16