Jesaja 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die naywer tussen Israel en Juda verdwyn. Hulle sal nie meer met mekaar baklei nie. Israel sal nie weer op Juda jaloers wees nie, en Juda sal nie meer vyandig wees teenoor Israel nie.

Jesaja 11

Jesaja 11:7-16