Jesaja 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal die Egiptiese see laat opdroog. Hy sal ’n skroeiende wind oor die Eufraat laat waai en ’n sterk wind stuur wat dit in sewe kanale sal verdeel waar ’n mens maklik kan deurloop.

Jesaja 11

Jesaja 11:12-16