Jeremia 50:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Volk kom uit die noorde en val die land aan. Hulle verwoes die land van Babel, sodat niemand meer daar woon nie.Al wat mens en dier is, het weggevlug.”

Jeremia 50

Jeremia 50:1-5