Jeremia 50:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Vertel vir die nasies, maak dit oral bekend. Hys ’n vlag sodat almal dit kan sien. Moet niks wegsteek nie! Sê: Babel is ingeneem! Bel is verneder, Marduk is verslae. Hulle beelde kom in die skande,hulle afgode is verwoes.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-4