Jeremia 50:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “In dié tyd sal die mensevan Israel en Juda weer bymekaarkom. Hulle sal loop en huil terwyl hulle na die Here hulle God soek.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-14