Jeremia 50:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie tyd,” sê die Here, “sal mense verniet soekna Israel en Juda se oortredings;hulle sal niks vind nie. Die mense wie se lewens Ek gespaar het, sal Ek vergewe.”

Jeremia 50

Jeremia 50:14-29