Jeremia 50:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die mense van Israel na hulle eie weivelde terugbring. Hulle sal weer weiop die velde van Karmel en Basan. Die heuwelgebiede van Efraim en Gileadsal vir hulle genoeg gee om van te lewe.

Jeremia 50

Jeremia 50:12-20