Jeremia 50:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Trek op teen die land Meratajim en teen die inwoners van Pekod. Agtervolg hulle, maak hulle dood en wis hulle heeltemal uit.Doen alles wat Ek julle beveel het.

Jeremia 50

Jeremia 50:12-25