Jeremia 48:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou vyand sal al jou dorpe verwoes.Geen stad sal gespaar bly nie. Hulle sal die valleie beskadig en die vlaktes verwoes. Ek, die Here, sê dit sal gebeur!

Jeremia 48

Jeremia 48:3-11