Jeremia 48:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy stel jou vertroue op jou prestasies en jou rykdom. Maar hulle sal jou gevange neem. Jou god Kemos,sy priesters en amptenaresal almal saam in ballingskap gaan.

Jeremia 48

Jeremia 48:5-8