Jeremia 48:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Moab net vlerke gehad het sodat sy kon wegvlieg! Moab se dorpe sal almal verwoes word, sodat niemand meer daarin woon nie.

Jeremia 48

Jeremia 48:8-14