Jeremia 34:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die einde van sewe jaar moes hulle elke mede-Hebreër wat aan hulle verkoop was, vrylaat. Ná sulke mense ses jaar diens gedoen het, moes hulle vrygelaat word. Maar julle voorouers was ongehoorsaam en het dit nie gedoen nie.

Jeremia 34

Jeremia 34:10-22