Jeremia 34:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe julle onlangs besef dat dit verkeerd was, het julle reg gedoen en My gehoorsaam. Julle het julle eie mense vrygelaat en in my tempel ’n verbond met My gesluit.

Jeremia 34

Jeremia 34:9-19