Jeremia 34:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, die Here, die God van Israel, sê die volgende: Lank gelede het Ek julle voorouers as slawe in Egipte vrygemaak. Ek het toe met hulle ’n verbond gesluit.

Jeremia 34

Jeremia 34:6-18