Jeremia 32:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Duisende mense het al u liefde en goedheid geniet. Maar U laat die kinders betaal vir die sondes wat hulle ouers gedoen het. U is die groot en magtige God, die Here, die Almagtige!

Jeremia 32

Jeremia 32:13-26