Jeremia 32:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ag, oppermagtige Here, U het die hemel en die aarde deur u groot krag en mag gemaak. Niks is vir U te moeilik om te doen nie!

Jeremia 32

Jeremia 32:16-25