Jeremia 32:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het groot wysheid en doen groot dade. Daar is net mooi niks wat mense doen wat U nie raaksien nie. U vergoed mense volgens wat hulle gedoen het en die gevolge wat dit oplewer.

Jeremia 32

Jeremia 32:10-28