Jeremia 26:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agikam seun van Safan het ook by Jeremia gestaan. Hy het gekeer dat hulle Jeremia aan die skare oorgee om hom dood te maak.

Jeremia 26

Jeremia 26:16-24