Jeremia 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die aanvang van die regering van koning Sedekia van Juda het die Here vir Jeremia ’n boodskap gegee. Sedekia was die seun van Josia.

Jeremia 27

Jeremia 27:1-5