Jeremia 26:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Urija in Egipte gevang en na koning Jojakim toe teruggebring. Die koning het Urija laat teregstel en hom in ’n ongemerkte graf begrawe.

Jeremia 26

Jeremia 26:13-24