Jeremia 26:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die aanvang van die regering van koning Jojakim van Juda het die Here vir Jeremia ’n boodskap gegee. Jojakim was die seun van Josia.

Jeremia 26

Jeremia 26:1-9