Jeremia 26:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het gesê: “Gaan staan voor die tempel van die Here en sê vir die mense wat uit al die dorpe van Juda na die tempel kom om die Here te aanbid alles wat Ek jou beveel het om te sê. Moenie een woord verswyg nie.

Jeremia 26

Jeremia 26:1-6