Hy is soos ’n leeu wat sy lêplek verlaat op soek na ’n prooi. Hulle land word verwoes deur die vyand se swaard en die Here se woede.