Jeremia 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal vier soorte vernietigers teen hulle stuur,” sê die Here: “Die swaard om dood te maak, honde om hulle weg te sleep en aasvoëls om op te vreet en wilde diere om te vernietig.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-5