Jeremia 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as hulle vir jou vra: ‘Waarheen moet ons gaan?’ sê vir hulle die Here sê: “‘Wie bestem is vir die dood, na die dood.Wie bestem is vir die oorlog,na die oorlog.Wie bestem is vir hongersnood,na die hongersnood. En wie bestem is vir gevangenskap,na die gevangenskap.’

Jeremia 15

Jeremia 15:1-12